Tarina en Cobus | Ventersdorp troue, Deel II

Posted by on 2013/07/02 in Weddings | 0 comments

DeAnna_Tarina_en_Cobus_081 (Large)

Hierdie is al Tarina en Cobus se tweede deel van hul stunning troue wat ook op hul familieplaas in Ventersdorp plaasgevind het.  Die eerste deel van hul troue asook hul verlowingsfoto’s was ‘n voorsmakie van die foto’s wat ons tydens hul couple shoot geneem het.  Tarina en Cobus is ‘n baie speelse paartjie en dit het duidelik in hul foto’s gewys.  Ek dink ek en my oulike assistant, Eloise, het soms meer gelag vir die tweetjies as wat ons foto’s kon neem.

xxx

        DeAnna_Tarina_en_Cobus_130 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_129 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_128 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_127 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_126 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_125 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_124 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_123 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_122 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_121 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_120 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_119 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_118 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_117 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_116 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_115 (Large)

Hier moes ons eintlik net silhouette gekry het…maar al het dit nie so lekker gewerk nie het ons vrek lekker vir Tarina en Cobus gelag..

DeAnna_Tarina_en_Cobus_114 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_113 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_112 (Large) DeAnna_Tarina_en_Cobus_106 (Large) DeAnna_Tarina_en_Cobus_107 (Large) DeAnna_Tarina_en_Cobus_109 (Large) DeAnna_Tarina_en_Cobus_108 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_110 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_111 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_105 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_104 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_103 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_102 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_101 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_100 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_099 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_098 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_097 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_096 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_095 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_094 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_093 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_092 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_091 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_090 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_089 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_088 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_087 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_086 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_085 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_084 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_083 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_082 (Large)

 

 

 

 

Facebookpinterestinstagram Read More

Tarina en Cobus | Ventersdorp troue, Deel I

Posted by on 2013/06/22 in Weddings | 4 comments

DeAnna_Tarina_en_Cobus_001 (Large)

Tarina en Cobus se troue was ook op hul familieplaas in Ventersdorp waar haar niggie, Marcelle twee weke voor hulle troue aan Charl ewig trou belowe het.  Nadat ek hierdie tweetjies se verlowingsfoto’s vroeër die jaar afgeneem het, kon ek nie meer opgewonde wees oor hulle troue nie.  Elke greintjie opgewondenheid was die moeite werd om voor te wag, want Tarina en Cobus se troue het glad nie teleurgestel nie.  Buiten dat ek op hulle troue ook nie altyd droë ogies gehad het nie, het hulle troue ook vir lekker lag gesorg.  Ek glo die foto’s sal die storie vertel.

Met hierdie troue was die familie sommer van vroeg die oggend weer aan die gang om alles perfek en in sy plekkie te kry voor die groot feesvieringe begin.  Die dekor was iets waarna ek baie uitgesien het en met die hoenders en windpompe as plaastema en musieknote en -instrumente het dit hulle verhouding en persoonlikhede so perfek verteenwoordig.  Alles afgerond met Tarina wat met ‘n trekker en sleepwa kapel toe aangery was, Cobus wat vir haar die stunningste liedjie tydens die diens gesing het, hulle pragtige couple foto’s wat ons later geneem het, die onthaal waar Cobus en sy een suster weer gesing het en die eerste dans!  Vet pret!!

My oulike assistant was weer Eloise

Gaan loer gerus Deel I en Deel II van die eerste troue wat ek in Ventersdorp afgeneem het.

xxx

PS:  Ek dink ook almal sal saam my stem dat Tarina ‘n baie mooi bruid was!

  DeAnna_Tarina_en_Cobus_079 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_078 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_077 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_076 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_075 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_074 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_073 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_072 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_070 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_069 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_068 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_067 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_066 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_065 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_064 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_063 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_062 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_061 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_060 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_059 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_058 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_057 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_056 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_055 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_054 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_053 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_052 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_051 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_050 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_049 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_048 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_047 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_046 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_045 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_044 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_043 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_042 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_041 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_040 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_039 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_038 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_036 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_035 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_034 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_033 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_032 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_031 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_030 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_029 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_028 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_027 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_026 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_025 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_024 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_023 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_022 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_021 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_020 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_019 (Large)

Selfs Cobus dink Tarina lyk mooi!!

DeAnna_Tarina_en_Cobus_018 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_017 (Large)

Hierdie is die begin van een van die grootste lagsessies van die dag…

DeAnna_Tarina_en_Cobus_016 (Large)

Tarina en Cobus se ringe was so styf aan die blomme vasgemaak dat hulle gesukkel het om dit los te kry…

DeAnna_Tarina_en_Cobus_015 (Large)

En gesukkel het…

DeAnna_Tarina_en_Cobus_014 (Large)

En gesukkel het…

DeAnna_Tarina_en_Cobus_013 (Large)

En gesukkel het…

DeAnna_Tarina_en_Cobus_011 (Large)

En gesukkel het…ten aanskoue van die hele gevolg 🙂

DeAnna_Tarina_en_Cobus_010 (Large)

Met groot sukses!!!

DeAnna_Tarina_en_Cobus_009 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_008 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_007 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_006 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_005 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_004 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_003 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_002 (Large)

 

 

 

Facebookpinterestinstagram Read More

Marcelle en Charl | Ventersdorp troue, Deel II

Posted by on 2013/05/29 in Weddings | 5 comments

DeAnna_Marcelle_en_Charl_085 (Large)

Ek weet nie of ek of al die familie opgewonde was oor Deel II nie, maar hier is dit uiteindelik!  Na nege ongelooflike besige maande waar ek nie net in ‘n nuwe departement by FNB begin werk het nie, ek vrek baie troues en ander shoots geboek het nie, maar ook ‘n nuwe besigheid begin het, het ek die laaste twee weke bietjie wel verdiende verlof geneem.  Maar ten spyte daarvan dat ek die rus so nodig gehad het, kon ek net nie weerstaan om wel hierdie deel klaar te edit en te post nie.  Dankie Marcelle en Charl, en al die familie en vriende :-), wat so geduldig hiervoor gewag het.  Ek belowe dit is die moeite werd!

My ongelooflike assistent was Eloise en ek sou nooit sonder haar hierdie troue, met my verkoue en al, so goed onder die knie kon kry nie.

PS:  Ek moet die troue in twee dele publiseer want daar is heeltemal te veel mooi foto’s om alles in een sessie te laai.  Moet dus nie te ver gaan nie, want die tweede deel word binnekort ook gelaai

Deel I kan hier gesien word.

xxx

Na die “first look” het ons foto’s van Marcelle, Charl en hul gevolg.  Vet pret.

 DeAnna_Marcelle_en_Charl_158 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_157 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_156 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_155 (Large)

Terwyl ons gewag het dat die manne en een van die bruidsmeisies, wat ook die diens gelei het, plaas toe ry, het ons nog tyd gekry om foto’s van Marcelle te neem.

DeAnna_Marcelle_en_Charl_154 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_153 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_152 (Large)

Marcelle is so pragtig!!

DeAnna_Marcelle_en_Charl_151 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_150 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_149 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_148 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_147 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_146 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_145 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_144 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_143 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_142 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_141 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_140 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_139 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_138 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_137 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_136 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_135 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_134 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_133 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_132 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_131 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_130 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_129 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_128 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_127 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_126 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_125 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_124 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_123 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_122 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_121 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_120 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_119 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_118 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_117 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_116 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_115 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_114 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_113 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_112 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_111 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_110 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_109 (Large) DeAnna_Marcelle_en_Charl_108 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_107 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_106 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_105 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_104 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_103 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_102 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_101 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_100 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_099 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_098 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_097 (Large)  DeAnna_Marcelle_en_Charl_095 (Large) DeAnna_Marcelle_en_Charl_096 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_094 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_093 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_092 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_091 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_090 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_089 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_088 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_087 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_086 (Large)

 

 

Facebookpinterestinstagram Read More

Marcelle en Charl | Ventersdorp troue, Deel I

Posted by on 2013/05/14 in Weddings | 4 comments

DeAnna_Marcelle_en_Charl_001 (Large)

Marcelle en Charl se DIY troue het op hul familieplaas net buite Ventersdorp plaasgevind en as ek sê dat dit ‘n fantastiese troue met vrek baie detail was, moet ek amper jok, want ek dink nie daar is enige woorde om al die mooi te beskryf nie.  Die dag toe ek vir Marcelle en haar ouers ontmoet het, het ek geweet hier kom ‘n troue wat vir lank onthou sal word – nie net deur die gaste nie, maar deur my en my oulike assistent, Eloise, ook.

Marcelle, met die hulp van haar oulike ma, was baie keatief en spesifiek in wat sy wou gehad het en buiten vir die uitdaging van reën net voor hulle veronderstel was om die “first look” te doen (ja ek het my eerste “first look” ook gehad) , dink ek sy het baie meer gekry as waaroor sy ooit kon droom.  Met die stoom wat uit die grondpad kom waar sy die eerste keer daardie Saterdag vir Charl gesien het, tot die stunning kerkdiens en die laaste bietjie son net voor die son onder gegaan het.

Maar terug na die details van die troue.  Ek dink enige fotograaf raak opgewonde as daar baie details is om af te neem en hier was baie.  Ek het die Vrydagmiddag al deurgery om bietjie op die plaas te gaan loer vir potensiële fotogeleenthede.  Daar aangekom was daar so baie hande wat uithelp dat mens net in verwondering kan staan oor hoe wonderlik dit is as ‘n familie en vriendekring so saam kan staan om ‘n troue so spesiaal te maak.  Ek het dadelik tuis gevoel – asof ek die lang verlore familielid was wat uiteindelik tuis gekom het.  Ek was aangenaam verras om te sien wat mens met ‘n 130 m ou hoenderhok kan doen as dit onafgewerk is, maar onder kreatiewe, bekwame en entoesiastiese hande aangevat word.  Ek dink die rofheid van die hoenderhok, met die fyn en sagte dekor, tog plaasgeoriënteerd, het die prentjie baie mooi afgerond – enige bruid se droom plaastroue en enige fotograaf se “once in a lifetime”

Ek en Eloise het vroegmiddag Saterdag begin foto’s neem by die saal en vandaar het ons na Charl vertrek om sy foto’s te gaan neem – ons het baie meer pret gehad as wat ons verwag het (die foto’s van die manne vertel die hele storie).  Daarna is ons na Marcelle en ek dink nie enigiemand sal met my stry as ek sê sy is baie mooi en ongetwyfeld fotogenies nie.  Soos julle deur die foto’s gaan sal ek meer oor die sprokie van ‘n troue vertel, want anders sal ek net opeindig om bladsye en baldsye vol te skryf.

Geniet die foto’s saam my, nes ek en Eloise geniet het om dit te neem – elke oomblik van hierdie pragtige dag.

xxx

PS:  Ek moet die troue in twee dele publiseer want daar is heeltemal te veel mooi foto’s om alles in een sessie te laai.  Moet dus nie te ver gaan nie, want die tweede deel word binnekort ook gelaai

DeAnna_Marcelle_en_Charl_074 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_073 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_072 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_071 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_070 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_069 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_068 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_067 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_066 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_065 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_064 (Large)

Hierdie woef het almal alte lekker gehelp, oral waar hulle inpak of rangskik, haal hy uit…

DeAnna_Marcelle_en_Charl_063 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_062 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_061 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_060 (Large)

Die details en moeite soos hieronder is wat my hart sommer laat bokspring!

DeAnna_Marcelle_en_Charl_059 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_058 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_057 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_056 (Large)

Koning “king” protea!! 🙂

DeAnna_Marcelle_en_Charl_055 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_054 (Large)

Roomys vir nagereg!!

DeAnna_Marcelle_en_Charl_053 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_052 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_051 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_050 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_049 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_048 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_047 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_046 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_045 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_044 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_043 (Large)

En hier het die pret begin.  Meeste van die kere het Charl nie gesien wat ons van agter die kamera gesien het nie, maar dit was vrek snaaks…veral die strooijonkers se gesigsuitdrukkings…:-)!  Dit is altyd lekker as die manne hul persoonlikheid in ‘n fotosessie wys, want dan kry mens ‘n idee hoekom hulle as strooijonkers gekies is.

DeAnna_Marcelle_en_Charl_042 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_041 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_040 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_039 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_038 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_037 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_036 (Large)

Ek is ook so gewoond om altyd die mooi portretfoto’s van my bruide te wys, maar ek is mal oor die gevoel van Charl wat ek in hierdie foto vasgevang het.

DeAnna_Marcelle_en_Charl_035 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_034 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_033 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_032 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_031 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_030 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_029 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_028 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_027 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_026 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_025 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_023 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_022 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_021 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_020 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_019 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_018 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_017 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_016 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_015 (Large)

Hierdie is my eerste “first look” ooit!  Ek kon nie vir mooier foto’s vra nie en dink ons het hul gevoel vir mekaar so spontaan en pragtig vasgevang gekry.  Geen voorgee of aansit nie.  Net ware liefde en emosies!

DeAnna_Marcelle_en_Charl_014 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_013 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_012 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_011 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_010 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_009 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_008 (Large)

Charl kon nie sy oë van Marcelle afhou nie.  Sy het asemrowend mooi gelyk.

DeAnna_Marcelle_en_Charl_007 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_006 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_005 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_004 (Large)

DeAnna_Marcelle_en_Charl_002 (Large)

 

Kyk uit vir Deel II…;-)  (vervolg binnekort)

 

 

 

 

Facebookpinterestinstagram Read More