Elri en Frikan | Universiteitsoord troue, Pretoria Deel II

Posted by on 2014/01/10 in Weddings | 0 comments

DeAnna_Elri_en_Frikan_397 (Large)

Hier is die beloofte tweede deel van Elri en Frikan se troue!  Gaan lees en loer gerus na Deel I wat ek vroeër gepost het!

Elri en Frikan, julle kook in hierdie foto’s ook!

Lief julle!

xxx

DeAnna_Elri_en_Frikan_313 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_319 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_322 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_330 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_332 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_342 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_344 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_353 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_364 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_370 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_375 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_377 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_378 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_379 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_380 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_384 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_389 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_404 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_406 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_409 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_411 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_447 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_449 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_453 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_455 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_461 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_464 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_472 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_481 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_486 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_491 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_496 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_497 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_498 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_503 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_507 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_518 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_519 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_522 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_523 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_524 (Large)

 

Facebookpinterestinstagram Read More

Elri en Frikan | Universiteitsoord troue, Pretoria Deel I

Posted by on 2014/01/09 in Weddings | 0 comments

DeAnna_Elri_en_Frikan_284 (Large)

 Uiteindelik kry ek weer tyd om ‘n post te doen, want glo my as ek sê ek het een van die mees geseënde seisoene in 2013 agter die blad – van troues, pasgebore babas, ‘n verrassingsessie wat in ‘n verlowingsessie verander het tot al my spesiale boudoir sessies.  Om voltyds te werk en hierdie ongelooflike passie uit te leef kan sy tol eis, maar dis troues soos hierdie wat al die harde werk en tyd wat daarin gesit word so die moeite werd maak.  So waar begin ek…?

Hierdie troue was so wonderlik dat ek nie net selektief sekere foto’s kon kies nie en daarom doen ek weer twee posts hieroor.  Dit is so die moeite werd.

Ek was in Botswana saam met die werk begin verlede jaar toe ek Elri se e-pos kry oor dat hulle graag wil ontmoet om met my oor troufoto’s te gesels, maar aan haar e-posadres kon ek al klaar sien dat hierdie ‘n avontuurlike reis gaan wees.  Met die ontmoeting het ek dadelik haar pragtige energie gevoel en was skoon verras om te sien dat sy verloof is aan Frikan – nou Frikan se ouers het langs my ma in Ogies gebly en ken ons mekaar van daar af.  Wat ‘n wonderlike reis was hierdie nie!

Ons het hulle verlowingsessie gedoen en dit het my net nog meer laat uitsien na hul troue.  Hulle het ‘n baie spesiale dinamika tussen hulle wat net soveel sterker gemaak word deur het komplimenteerde persoonlikhede en ongelooflike liefde vir mekaar.  Daardie tipe wat baie maklik en onvermydelik op kamera vasgevang kon word en ander paartjies net laat droom oor feëverhale en they lived happily ever afters!

Die dag van die troue, wat by die Universiteitsoord NG studentekerk in Pretoria plaasgevind het, was ons, ek en my assistant-fotograaf, Tracey-Lee, aangenaam verras met die dekor.  Van die oulike plekaanwysings, waarvan ek ook een met my naam op gekry het, die blomme, die koek, lekkergoedtafel en feëtjieliggies.

Hulle het ook ‘n first look, waarvan ek ‘n groot vooraanstaander is, gedoen – Frikan se uitdrukking het duidelik gesê hoe hy oor Elri voel en het dit net soveel meer spesiaal gemaak. So sonder om verder te droom oor my eie “happily ever after” moet ek nou vir julle al die foto’s begin wys, want ek brand nou al so lank om dit te doen.

xxx

DeAnna_Elri_en_Frikan_002 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_004 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_006 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_008 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_013 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_015 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_017 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_020 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_033 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_035 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_039 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_042 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_053 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_055 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_071 (Large) DeAnna_Elri_en_Frikan_080 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_088 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_104 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_109 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_110 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_113 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_114 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_122 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_129 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_131 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_140 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_170 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_172 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_177 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_178 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_180 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_187 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_190 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_200 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_213 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_215 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_219 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_224 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_228 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_233 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_241 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_259 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_260 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_272 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_276 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_279 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_283 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_289 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_293 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_296 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_303 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_309 (Large)

 

Facebookpinterestinstagram Read More