Karin en Burger | Makiti troue

Posted by on 2013/08/24 in Weddings | 4 comments

 

DeAnna_Karin_en_Burger_001 (Large)

 

Karin en Burger se troue het vir baie opwinding gesorg, maar ek dink ek moet by die begin begin. 

Ek het Karin en Burger se verlowingsessie vroeër in die jaar by Pretville in Harties gedoen en het baie na hul troue uitgesien.  Dit het by die pragtige Makiti plaasgevind en ek was sommer uit my vel toe ek sien dit is in die “nuwe” saal waar ek nog nie afgeneem het nie.  Die dag het so warm begin, met belowende sonskyn en pragtige fotoidees in gedagte.  Nadat ons albei se portraits geneem het en oppad kapel se kant toe was het die weer so vining opgesteek dat in die tyd wat ons daar besig was het dit so baie begin reën dat ons nie eers hul couple foto’s kon neem soos wat ons gewoonlik doen nie.  Dit was daardie Vrydagmiddag in April waar dit omtrent 100 mm in net ‘n halfuur gereën het – of miskien vir die hele aand.  Ten spite van, of ten danke aan, al die water wat geval het, kon ek nie vir ‘n mooier bruid as Karin gevra het nie.  Haar ogies was spesiaal blouer as normaal en haar rok is sekerlik net met haar in gedagte deur Bride & Co. gemaak.  Sy kon nie vir ‘n mooier rok gevra het of een wat beter by haar gepas het nie.  Sy het so ongelooflik mooi gelyk.

As gevolg van al die reën daardie dag moes ons noodgedwonge hulle couple foto’s ‘n week en ‘n half later weer by Makiti doen, maar as ek dit nie genoem het nie sou mens amper nooit kon sê dat dit op ‘n later datum geneem is nie.  Al wat dit soveel lekkerder gemaak het was dat Karin en Burger baie onstpanne was en dat ons sommer ‘n vinnige op- en inhaalsessie kon hê en daarmee saam pragtige foto’s kon kry.

Ek was bevoorreg dat Soria van So Photo Studio weer saam my afgeneem het en soos gewoonlik het sy vir my pragtige foto’s gegee – veral van Burger en sy manne.

Geniet hierdie foto’s saam met my!

xxx

 

DeAnna_Karin_en_Burger_005 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_006 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_007 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_008 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_009 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_010 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_011 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_012 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_013 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_002 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_003 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_004 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_017 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_014 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_015 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_016 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_018 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_019 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_020 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_021 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_022 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_023 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_024 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_025 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_026 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_027 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_028 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_029 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_030 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_031 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_032 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_033 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_034 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_035 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_036 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_037 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_038 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_039 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_040 (Large)

DeAnna_Karin_en_Burger_041 (Large)

 

 

 

 

 

 

 

 

Facebookpinterestinstagram Read More

Odette en Phillip | Makiti troue

Posted by on 2013/01/06 in Weddings | 1 comment

DeAnna_Odette_en_Phillip_001 (Large)

Odette en Phillip het ‘n baie sagte plekkie in my hart omdat ek dink hulle is van daardie harstmense wat mens nie sommer agter elke boom uitkrap nie.  Hulle troudag by Makiti was warm en sonnig, maar nadat dit baie vinnig toegetrek het en hard gereën het, het ons darem nie weer reën nie maar ons het net wolke gehad daarna om mee te werk.  Steeds dink ek ons het die beste van die geleentheid gemaak.

Odette se grimering is deur Janell Donders gedoen en sy het so pragtig gelyk.  Inteendeel meer as pragtig. 

Odette en Phillip is so vir mekaar bedoel en so het hulle storie ook by die onthaal vir almal vertel.  Ek het baie lekker saam hulle gekuier en is baie bevoorreg om hul dag te kom vasvang.  Naomi Myburgh het my geassisteer.

Geniet hierdie troue saam met my!

xxx

  DeAnna_Odette_en_Phillip_080 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_079 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_078 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_077 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_076 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_075 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_074 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_073 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_067 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_066 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_065 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_064 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_063 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_062 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_061 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_060 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_059 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_058 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_057 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_072 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_071 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_070 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_069 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_068 (Large)

Ek is mal oor die pers rose!

DeAnna_Odette_en_Phillip_056 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_055 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_054 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_053 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_052 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_051 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_050 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_049 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_048 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_047 (Large)

Hierdie is ‘n stunning foto van Odette!

DeAnna_Odette_en_Phillip_046 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_045 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_044 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_043 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_042 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_041 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_040 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_039 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_038 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_037 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_036 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_035 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_034 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_033 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_032 (Large)

Hierdie is verseker een van my gunsteling foto’s van Odette! Sy is so stunning!

DeAnna_Odette_en_Phillip_031 (Large) DeAnna_Odette_en_Phillip_030 (Large)

DeAnna_Odette_en_Phillip_029 (Large)

DeAnna_Odette_en_Phillip_028 (Large)

DeAnna_Odette_en_Phillip_027 (Large)

DeAnna_Odette_en_Phillip_026 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_025 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_024 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_023 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_022 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_021 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_020 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_019 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_018 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_017 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_016 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_015 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_014 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_013 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_012 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_011 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_010 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_009 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_008 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_007 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_006 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_005 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_004 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_003 (Large)

 

DeAnna_Odette_en_Phillip_002 (Large)

 

Facebookpinterestinstagram Read More

As 2012 in ‘n sponsie opgesuig kon word..

Posted by on 2012/12/21 in Lifestyle | 0 comments

Juanette Xmas-Tree-Decorations-96834b

 As ek kyk na waar die tyd staan is dit skokkend om te dink dat ons aan die einde van 2012 staan.  Waar het die tyd heen gegaan?  Waar gaan ek tyd kry om alles wat ek nog in 2012 wou doen in te pas?  Ek moes gou deur alles wat ek hierdie jaar gedoen en ervaar het gaan rondsoek om te besef wat ‘n vol en geseënde jaar ek eintlik gehad het.  En ek sê “eintlik”, want deur al die hartseer, wat steeds nie wil wyk nie, was daar darem vrek goeie en lekker tye!  Dit was nie net ‘n jaar om herinneringe te maak nie, maar om te waardeer wat ons het en/of gehad het.  Om die mooi in die alles raak te sien en kleinigheidjies wat ‘n mens se dag kan bederf te ignoreer.  Om groter drome te droom en nie op te gee daarop nie – al is dit soveel makliker.

Mens moet maar altyd van voor af begin as jy alles wil probeer onthou – jy moet deur die lekker en seer werk. Ek wil dus by Januarie begin…

Ek het so baie troues afgeneem en so baie ongelooflike fotograwe geassisteer.  Daardeur het ek nie net my selfvertroue en kennis uitgebrei nie, maar ook wonderlike vriende gemaak.  Hier is ‘n paar van die foto’s wat ek deur die jaar geneem het:

DeAnna_Karen_en_Willem_0712 web (Large)

DeAnna_Mader_en_Pauli_202 (Large)

DeAnna_Nyasha_and_Phillip_059 (Large)

575221_10151265199134819_1615479307_n

DeAnna_Odette_en_Phillip_001 (Large)

DeAnna_Eve_and_Shaun_010b (Large)

In Februarie het ek ‘n boudoir kursus bygewoon en moet erken die gogga van hierdie tipe foto’s het erg bytplek gekry.  Die feit dat ek die vermoë het om ‘n vrou met selfvertroue na so ‘n sessie kan huis toe stuur dra baie daartoe by dat die gogga nie wil los nie.  Om te sien hoe haar selfvertroue groei en die diva in haar wakker maak met elke kliek wat my kamera gee maak dat ek net meer en meer sulke sessies wil doen.

DeAnna_Boudoir (Large)

DeAnna_Petra_Boudoir_001b (Large) 

In April het ek alweer my linkerknieg seergemaak en vir ‘n vierde operasie gegaan om die kraakbeen uit te haal.  In dieselfde maand het ons vir Tovi, ons dierbare en opvreetbare (en ongelooflike stoute moet ek byvoeg) swart Labrador gekry.  Die eerste foto was hy nege weke en die laaste een op agt maande.  Kan nie glo hy het so vinnig gegroei nie, want hy is nou al 10 maande oud.

IMG_0132 newb (Large)

IMG_8217b (Large)

Ek het die geleentheid gekry om ‘n paar Sarie Voorbladgesig van die Jaar deelnemers se portraits te neem.

DeAnna_Petra_Portraits_003b (Large)

IMG_0167b (Large)

Ek kon prettige couples, matriekafskeide en familie shoots afneem…

DeAnna_Eve_and_Shaun_0031 (Large)

DeAnna_Bernice_en_Oswald_matriekafskeid_0031 (Large)

DeAnna_Wikus_and_kids_032 (Large)

IMG_9950b (Large) 

Ek het ‘n nuwe logo en verpakking gekry…

DeAnna-01 (Large)

 DeAnna_Unexpected_Grace_010 (Large)

DeAnna_Unexpected_Grace_002 (Large)

 Augustus was ‘n groot, besige en emosionele mallemeule maand!!  

Ek het my liewe en amazing hartsvriendin, Jana Gildenhuys, in ‘n karongeluk verloor.  Dit is ‘n seer wat steeds nie wil weggaan nie al bid ek hoe hard daarvoor – van die skok toe haar suster my die Vrydagoggend gebel het, haar begrafnis ‘n week later, al die hartseer en emosies tot nou en dan nog vir ‘n baie baie lank tyd.  Hierdie gebeurtenis wat sommer spontane trane laat opskiet wanneer ek ‘n liedjie, wat daardie tyd op die radio gespeel het, hoor,  as ek haar foto’s op my rekenaar sien of haar naam nog op my bbm het (en nee, ek is nog nie reg om dit af te haal nie).  Ek mis my fotografie maatjie – die foto van die reënboog is deur haar geneem.  Dis hierdie tyd wat maak dat ek wens ek kan haar net gou weer bel en haar lag hoor. Dit is hierdie tyd wat my begin leer het wat “verdraagsaamheid” beteken al begryp ek dit nog nie.  Dit is hierdie tyd wat my laat lag as ek aan haar mannewalesse dink toe sy jonger was of haar nog hoor lag toe sy die laaste keer in ons kombuis saam my gekuier het.  Dit is hierdie tyd waar ek my huidige vriendinne baie meer waardeer en die tyd saam hul meer kwaliteittyd maak.

DeAnna_Jana_001 (Large)

DeAnna_Jana_002 (Large)

Ek het ook die geleentheid gekry om vir die eerste keer oor die grense van Suid-Afrika te reis en dit nog na Zimbabwe toe ook!  Met ‘n splinternuwe paspoort daarby.  Ek was ook nou in Desember weer daar!

DeAnna_Zim_001 (Large) DeAnna_Zim_002 (Large)

Ek het vir die eerste keer met ‘n Canon 100mm makro L-series lens afgeneem en ek het my hart op daardie lens verloor:

DeAnna_Nyasha_and_Phillip_016 (Large)

In September het ek my Fifty Shades of Boudoir projek gelaunch.  Hier is die eerste foto daarvan:

DeAnna_Candice_fifty_shades_of_boudoir_001 (Large)

Ek het vir my die Canon 50mm 1.4f lens gekoop en wys dié foto, wat ek daarmee geneem het, want hierdie meneertjie, Mitu, het mos in November besluit om vir agt dae weg te raak.  Dink hy het in die kontrakteurs wat ons dak reggemaak het se kar geklim toe hul huis toe gaan, by die mall waar hul gestop het uitgeklim en later darem sy weg huis toe gevind.  As dit wel so was dink ek my konstante (oorbekommerde) rondry en roep by die mall kon dalk gehelp het.

IMG_8202b (Large)

Ek het ‘n troue met die nuwe Canon 5D Miii afgeneem en is skoon verlief daarop.  Ek spaar nou baie hard om vir myself een te koop:

DeAnna_Eve_and_Shaun_028b (Large)

Ek het ook weer saam ou Varsity vriende begin kuier en sommer hul swangerskapsessie gedoen en gister (2012/12/20) het hul ‘n gesonde seuntjie ryker geword!

DeAnna_Jolene_en_Willie_016 (Large)

Hierdie is maar net die bietjie wat ek in my sponsie kon opsuig. As ek alles moet neerskryf wat gebeur het sal ek seker nog drie postings moet doen :-).  Dus sal ek julle groet met die mooiste Kerswense van liefde, vrede en die ware betekenis van Kersfees as grootste geskenke.  Geniet die laaste paar daggies van 2012 en sien net so baie uit na 2013 soos ek!  As julle reis, wees veilig en verantwoordelik.  As julle soos ons by die huis gaan wees, geniet die rus en kalmte van die spasie wat jy huis noem.

Dit kan altyd net nog ‘n beter jaar wees as die een wat ons agterlaat.

xxx

Facebookpinterestinstagram Read More

Nyasha and Phillip | Zimbabwe Wedding Part II

Posted by on 2012/11/06 in Weddings | 0 comments

This is the second part of the awesome wedding I assisted Jeanette Verster with in September in Zimbabwe at Bushman Rock.  This wedding just rocked!  Enjoy Part II of this with me. 

You can see Part I here.

xxx

 

 

 

 

 

  Nyasha is so beautiful!

A bit of fun with the boys again..

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 I love the spontaneous fun between them!

 

 

 Phillip and the groomsmen each had his own initials embroidered on their one cuff…I like this!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 An emotional moment between two sisters!

 

 

Facebookpinterestinstagram Read More

Nyasha and Phillip | Zimbabwe Wedding Part I

Posted by on 2012/11/05 in Weddings | 10 comments

 

Nyasha and Phillip’s wedding is one of the most awesome weddings I ever assisted with and I am so grateful towards Jeanette Verster for taking me along to Zimbabwe to photograph their wedding at the beautiful Bushman Rock.  Not only was it my first time crossing the border of South Africa getting a stamp in my brand new passport and shooting with Jeanette, but I had so many “this is the first time ever for me” experiences as I mentioned in this post.

Everything about this wedding was just super awesome.  From the venue, the decor, the guests and the food, as well as Nyasha and Phillip being the dream couple to photograph.  They were very easy to work with and their love for each was so awesome to capture on camera.  They treated us like family and it was one of my best experiences ever and I have special memories.

Enjoy the first part of this wedding with me and if I could post the whole wedding in one post I would, but have to divide in two to make loading easier and it helps that you get some of this love twice.

xxx

I love this font!  Just love it!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Oooh, loved the socks!

 These guys really were so much fun!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 I loved the way the “try and fit” the wedding ring on each finger and saying a prayer!

 He found the finger where the rings fits…:-)

 

 

 

 

 

 

 

Facebookpinterestinstagram Read More