Ilze en Johan | Verloof, Smutshuis

Posted by on 2013/10/09 in Lifestyle | 1 comment

DeAnna_Ilze_en_Johan_113 (Large)

Ilze en Johan het my al sommer lank terug geboek en trou later vanjaar by Forest Walk in Midrand.  Dis ‘n troue waarna ek baie uitsien en dink Ilze gaan ‘n pragtige bruid maak.  Sy en Johan het ‘n spesiale band tussen hulle en dit is onmisbaar op die foto’s.  Hulle het met ‘n paar idees na die sessie gekom wat baie help om vas te stel wie hulle is op hul eie en ook in verhouding, maar was ook oop vir idees van my kant af soos ons foto’s geneem het.

Ons het hul foto’s by Smutshuis in Irene geneem.  Dit was my eerste keer daar en is sommer mal verlief hierop!  Soos julle in die foto’s kan sien.

Geniet hierdie saam my en sien net so baie soos ek na hul troue!

xxx

DeAnna_Ilze_en_Johan_012 (Large) DeAnna_Ilze_en_Johan_020 (Large)

DeAnna_Ilze_en_Johan_048 (Large)

DeAnna_Ilze_en_Johan_051 (Large)

DeAnna_Ilze_en_Johan_056 (Large)

DeAnna_Ilze_en_Johan_059 (Large)

DeAnna_Ilze_en_Johan_067 (Large)

DeAnna_Ilze_en_Johan_069 (Large)

DeAnna_Ilze_en_Johan_070 (Large)

DeAnna_Ilze_en_Johan_072 (Large) DeAnna_Ilze_en_Johan_084 (Large)

DeAnna_Ilze_en_Johan_086 (Large)

DeAnna_Ilze_en_Johan_088 (Large)

DeAnna_Ilze_en_Johan_094 (Large)

DeAnna_Ilze_en_Johan_097 (Large)

DeAnna_Ilze_en_Johan_104 (Large)

DeAnna_Ilze_en_Johan_105 (Large)

DeAnna_Ilze_en_Johan_112 (Large)

DeAnna_Ilze_en_Johan_114 (Large)

DeAnna_Ilze_en_Johan_115 (Large)

DeAnna_Ilze_en_Johan_121 (Large)

DeAnna_Ilze_en_Johan_126 (Large)

 

 

Facebookpinterestinstagram Read More