Monique en Henry | The Moon & Sixpence

Posted by on 2012/05/03 in Weddings | 0 comments

 Ek dink nie enigiemand sal met my stry as ek sê dat Monique vrek mooi oë het nie.  Net soos die eerste foto dit wys.

Ek het weereens die geleentheid gehad om saam met die wonderlike Hannelie van Hannelee Photography af te neem en dit was soos gewoonlik ‘n groot voorreg!

Hierdie troue was by The Moon & Sixpence en dit was ook my eerste keer wat ek ‘n troue daar afgeneem het.  Ek kan verstaan hoekom so baie mense gaande is oor die plek.  Dit is stunning, die diens is goed en ek is mal oor die kapel.

Een ding van hierdie troue wat my vir lank sal bybly is Monique en Henry se dekor en details.  Ek hou sommer baie van hul uitnodigings en Henry se skouer ruiker was anders as die normale skouerruikers wat ons hier in Gauteng sien.  Hulle het definitief baie aandag aan die details gegee.

Geniet die troue!

xxx

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 As ek elke bladsy van die stunning uitnodiging kon post sou dit ‘n post op sy eie gewees het…:-)

   

   

  

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Die lig was baie mooi daardie middag!  Ons kon nie vir beter gevra het nie!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Frustrasie met die mikrofone wat nie een wou werk nie…

 

 

 

Facebookpinterestinstagram Read More