Karen en Willem II | Getroud | Green Leaves

Posted by on 2012/05/10 in Weddings | 0 comments

Hierdie is Deel II van Karen en Willem se troue en is grootendeels hul couple shoot en onthaal.  Indien jy nog nie Deel I gesien het nie gaan loer hier.

Ek het vir Kat Forsyth geassisteer net voordat sy London toe geëmigreer het.

Geniet dit!

xxx

 

 

 

 

 

 Ek lief hierdie kar sommer vrek baie!

 

 

 Hierdie twee kon nie ophou lag nie.  Dit was so aansteeklik!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Ons het baie stunning lig gehad!

 

 

 Sjoe, maar Karen is darem baie mooi!

 Hulle het so oulike verwelkomingsdansie gedoen…

 

 En dis hoe Willem rol…

 

 

 

 

 

 

Facebookpinterestinstagram Read More

Karen en Willem 1 | Getroud | Green Leaves

Posted by on 2012/05/10 in Weddings | 1 comment

 Hierdie troue is een wat ek in twee dele moet publiseer want daar is net heeltemal te veel mooi foto’s en details om enigiets uit te laat. Karen en Willem se troue was so spesiaal vir my vir so baie redes:

  • dit was die laaste troue wat ek Kat Forsyth mee geassisteer het voordat sy finaal London toe geëmigreer het
  • ek ken Willem se een suster en swaer al van universiteitsdae af toe ons saam in die IT klasse swaar gekry het (of moet ek eerder sê ek het swaar gekry..:-))
  • ek was mal oor die dekor en details van die troue
  • hulle het ‘n baie mooi maar treffende (grappende) Christelike diens gehad
  • en ek het Karen en Willem se funky persoonlike en hul stunning verhouding met mekaar gelove! Ek en Kat kon nie vir ‘n beter paartjie gevra het om haar seisoen in Suid-Afrika af te sluit nie.

Maar dit sal die foto’s vir hierdie wat ek oor twee dele gaan publiseer vanself spreek.  Karen was ‘n stunning mooi bruid en Willem die gentleman vanself.  Mens kan sien hy kom uit ‘n huis waar hy omring was met vier ouer susters..hulle het hom tough grootgemaak, maar met ‘n respek vir vrouens wat mens nie sommer by enige man kry nie.  Ek kan wel net my hoed vir hom afhaal dat ek dit oorleef het :-)!

Geniet dus al hierdie stunning foto’s net so baie soos wat ek geniet het om dit te neem en edit!

xxx

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 En so bietjie parfuum vir later.. 😛

 

 

 

 

 

 

 Ek lief hierdie foto van Karen en haar pa!

 

 

 

 

 

 

To be continued…

Facebookpinterestinstagram Read More