Jolene en Willie | Swangerskapsessie

Posted by on 2013/02/18 in Lifestyle | 0 comments

Ons was geseën met die wonderlikste weer en sonsondergang tydens hierdie swangerskapsessie.  Ek het die middag saam met twee van my Universiteitsvriende, Jolene en Willie, spandeeer.  Ek het Jolene was saam in dieselfde koshuis en ek en Willie het saam studeer.  Toe hulle my laat weet hulle wil graag kom vir ‘n fotosessie was ek sommer uit my vel.  Die eerste Sondagmiddag wat ons by mekaar gekom het was hulle skaars by ons huis toe dit onbedaarlik begin reën en glad nie ophou tot hulle baie later die aand eers huis toe is nie.  Ons het sommer ‘n goeie kuier ingewerk en die fotosessie na twee naweke later geskui en dis die middag waarmee ons geseën was.

Ek vrek oor Jolene se spontane lag foto’s en kan sien na baie jare se getroude lewe is hulle steeds baie erg oormekaar.

Geniet hierdie foto’s saam met my!

PS:  Klein William Nathan Hill is intussen gebore en julle kan hier na sy foto’s gaan loer..

xxx

DeAnna_Jolene_en_Willie_003 (Large)               

DeAnna_Jolene_en_Willie_005 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_023 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_0027 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_0026 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_0024 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_0025 (Large)

 

 

 DeAnna_Jolene_en_Willie_0022 (Large)

 

 DeAnna_Jolene_en_Willie_0021 (Large)

 

 DeAnna_Jolene_en_Willie_0020 (Large)

 

 DeAnna_Jolene_en_Willie_0019 (Large)

 

 DeAnna_Jolene_en_Willie_0018 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_0017 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_0016 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_0015 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_0014 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_0013 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_0012 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_0011 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_0010 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_0009 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_0008 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_0007 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_0006 (Large)

 

 DeAnna_Jolene_en_Willie_0005 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_0003 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_0002 (Large)

 

DeAnna_Jolene_en_Willie_0001 (Large)

 

Facebookpinterestinstagram Read More

Soria Maternity shoot | Eye of Africa

Posted by on 2011/10/14 in Lifestyle | 1 comment

Ek ken Soria al van verlede jaar af toe sy, alreeds swanger, die lang pad saam my Pongola toe aangedurf het as my assistent fotograaf by Jesaja en Malinda se troue.  Ons het sommer van dag een af goed oor die weggekom en ek het dadelik geweet ek het ‘n lewenslange vriendin in haar gekry. 

Nadat sy en haar man my uit die moeilikheid uitgehelp het met ‘n leen kamera toe myne probleme gegee het het ek belowe ek sal vir haar ‘n swangerskapsessie doen as dankie vir al hul ondersteuning en hulp!   Ek het die dag baie saam hulle geniet en glo my as ek se dat klein Lia, hul dogtertjie, diep in my hart ingekruip het met haar sterk persoonlikheid en dat sy haarself kan besig hou.

Geniet die foto’s saam met my!!

xxx

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Facebookpinterestinstagram Read More