Posted by on 2013/08/05 in Weddings | 0 comments

 DeAnna_Sandri_en_Johan_320 (Large)

Hierdie is nog een van my troues waaroor ek super opgewonde is.  Sandri en Johan se troue was by die stunning Mellow Oaks in Muldersdrift. Dit was die eerste keer dat ek ‘n troue daar afgeneem het en was aangenaam verras deur die mooi gronde, vrek lekker kos en die gasvryheid van die mense wat daar werk.

Vroeër in die jaar het ek Sandri en Johan se verlowingsessie by Deltapark gedoen en daar het ek al iets so spesiaal tussen die tweetjies gesien.  Dit maak my opgewonde dat ek so ‘n tipe liefde kan vasvang en vir ander kan wys.  Hulle is so opreg in hul gevoelens vir mekaar en het soos gewoonlik vir baie lag gesorg.  Ons was geseën met baie mooi lig en warm weer vir die begin van Junie.

Johan se pa het die diens gelei wat by die NG Weltevreden plaasgevind het en vandaar is ons Mellow Oaks toe.

Sandri se stunning grimering is deur die wonderlike Ilana van Cosmetiek gedoen en soos gewoonlik kon niemand daarmee fout vind nie.

Ek was ook weer in ‘n bevoorregte posisie om die oulike Eloise as assistantfotograaf te kon hê en soos gewoonlik het ons vet pret gehad!

Geniet hierdie foto’s saam my..

xxx

 

DeAnna_Sandri_en_Johan_003 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_004 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_020 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_026 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_029 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_045 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_038 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_041 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_057 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_072 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_075 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_079 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_080 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_143 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_169 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_172 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_182 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_194 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_206 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_221 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_225 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_242 (Large) DeAnna_Sandri_en_Johan_280 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_290 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_300 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_306 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_315 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_333 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_336 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_339 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_341 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_354 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_367 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_368 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_372 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_398 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_411 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_427 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_428 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_429 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_468 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_470 (Large) DeAnna_Sandri_en_Johan_473 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_542 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_555 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_558 (Large)

 

 

Facebookpinterestinstagram

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.