Posted by on 2011/10/12 in Weddings | 0 comments

 Rone en Leon se troue was een van die mooiste troues wat ek hierdie seisoen saam met Open Image afgeneem het.  Nie net was Rone ‘n stunning bruid nie, maar die dekor, haar rok en die hele dag was net so mooi!  En dit was nog by my gunsteling venue in hierdie area ook…Green Leaves!

Rone en Leon was albei baie gemaklik voor die kamera wat ons werk baie makliker gemaak het.

Dankie dat julle julle spesiale dag met ons gedeel het!  Julle was awesome!

Rone en Leon, mag julle sommer ryklik geseen word in jou pragtige huwelik!

xxx

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Oe, ek L-O-V-E hierdie rok!! 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Rone, is so pragtig!

 

 

 

 Daardie oe is so so mooi!  Dit pas perfek by haar donker hare!  Prentjie-mooi!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Facebookpinterestinstagram

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.