Posted by on 2012/09/21 in Weddings | 0 comments

 

Hierdie is die tweede deel van Mader en Pauli se stunning troue by Buitengeluk , Broadacres Leefstylsentrum.  Dit sluit in die familiefoto’s, foto’s saam met die gevolg, die dekor, en ja ek kon sommer al die foto’s (daar is baie) van die dekor wat ek afgeneem gepost het so mal was ek daaroor, die diens en die onthaal.  Geniet elke oomblik van die laaste deel van die troue!

A Vintage Affair het hulle dekor gedoen en ek sal hulle vir enigiemand aanbeveel.

My wonderlike tweede fotograaf was Soria van So Photo Studio.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Hulle was ook aangeval met konfetti…

 

 

 

 

 

 

Facebookpinterestinstagram

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.