Posted by on 2013/02/25 in Lifestyle | 1 comment

DeAnna_Newborn_William_Nathan_Hill_019 (Large)  

Kyk, ek is geen pasgebore babafotograaf nie en toe Willie en Jolene, wie se swangerskapsessie julle hier na kan gaan loer, vir my vra om ‘n paar foto’tjies van klein William Nathan Hill te neem, meer in ‘n leefstylopset as ‘n oulike babapropopset, het ek die uitdaging aanvaar.  Maar die dag wat hulle toe by my opdaag en klein 16 dae oue Mr Hill bevestig dat hy glad nie op sy maag slaap nie of ook nie toegebind wil word of selfs ‘n ogie lank genoeg toehou sodat ek kan foto’s neem nie, moes ek met gemak my hoed afhaal vir my pasgebore babafotograafkollegas wat dit so maklik laat lyk en dan daarby nog die mooiste foto’s kry.  Ek dink nie my foto’s is nie goed nie, ook het ek ‘n baie goeie werk gedoen as mens daaraan dink dat dit die eerste keer is wat ek so klein dingetjie afneem en ook glad nie in hierdie genre afneem nie, maar hulle fotografie kry sommer ‘n goue ster van af as dit by geduld, en daarvan het ek ook baie, en opstel van die shot wat hul beoog uitkom.

Ek kan dus net sê dat ek wel super trots is op my leefstylfoto’s en elke oomblik van hierdie meneertjie en sy ouers geniet het.

xxx

DeAnna_Newborn_William_Nathan_Hill_001 (Large)

  DeAnna_Newborn_William_Nathan_Hill_003 (Large)

 

DeAnna_Newborn_William_Nathan_Hill_004 (Large)

  

DeAnna_Newborn_William_Nathan_Hill_006 (Large)

 

DeAnna_Newborn_William_Nathan_Hill_007 (Large)

Hierdie is pappa se ou groot seun!  Kyk net hoe sterk is hy!  *liefderyk*

DeAnna_Newborn_William_Nathan_Hill_008 (Large)

 

DeAnna_Newborn_William_Nathan_Hill_009 (Large)

 

DeAnna_Newborn_William_Nathan_Hill_010 (Large)

 

DeAnna_Newborn_William_Nathan_Hill_012 (Large)

 

DeAnna_Newborn_William_Nathan_Hill_013 (Large)

  DeAnna_Newborn_William_Nathan_Hill_014 (Large)

 

DeAnna_Newborn_William_Nathan_Hill_015 (Large)

 

DeAnna_Newborn_William_Nathan_Hill_016 (Large)

 

DeAnna_Newborn_William_Nathan_Hill_017 (Large)

 

DeAnna_Newborn_William_Nathan_Hill_018 (Large)

Facebookpinterestinstagram

One Comment

  1. 2014/09/26

    Hierdie is absoluut beautiful! Ons liefie kind is nou wel nie pasgebore nie, sy is al 9 maande oud, maar ons wil graag fotos van ons gesin laat neem, dis nou ek, my man en dan ons baba. Kan jy dalk vir my ‘n pryslys en enige verdere info e-mail asb? Baie dankie!

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.