Posted by on 2013/03/25 in Lifestyle | 1 comment

DeAnna_Tarina_en_Cobus_021 (Large)

Ek het vir Tarina en Cobus deur haar niggie, wie se troue ek die afgelope Saterdag afgeneem het, ontmoet en is sommer baie opgewonde oor hulle troue.  Nie net is hulle tweetjies met hulle voetjies plat op die aarde nie, maar hulle is soveel pret saam en het vir geen van my idees nee gesê nie.  Tarina het self in ‘n boom geklim hier by Deltapark, soos die plaaskind wat sy is.

Hulle albei is aptekers en het mekaar by die werk ontmoet.

Tarina en Cobus trou ook op haar oom se plaas in Ventersdorp in die hoenderhok wat hulle vir die geleenthede skoongemaak het en dit is iets om na uit te sien!

Loer gerus weer binnekort na hul troufoto’s wat ek in April gaan neem.

DeAnna_Tarina_en_Cobus_001 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_002 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_005 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_007 (Large)

 DeAnna_Tarina_en_Cobus_024 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_016 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_029 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_031 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_034 (Large)

 Ek is mal oor die volgende foto’s van Tarina en Cobus! Lekker vir hulle gelag!

DeAnna_Tarina_en_Cobus_039 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_040 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_042 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_043 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_044 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_045 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_047 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_048 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_052 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_054 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_057 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_060 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_061 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_064 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_067 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_069 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_071 (Large)  DeAnna_Tarina_en_Cobus_075 (Large)

  XXX

Facebookpinterestinstagram

One Comment

  1. 2013/04/01

    Dis dié mooiste fotos van julle!!!!! Juanette jy mag maar!!! Kannie wag vir die troufoto’s nie

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.