Posted by on 2011/10/14 in Lifestyle | 1 comment

Ek ken Soria al van verlede jaar af toe sy, alreeds swanger, die lang pad saam my Pongola toe aangedurf het as my assistent fotograaf by Jesaja en Malinda se troue.  Ons het sommer van dag een af goed oor die weggekom en ek het dadelik geweet ek het ‘n lewenslange vriendin in haar gekry. 

Nadat sy en haar man my uit die moeilikheid uitgehelp het met ‘n leen kamera toe myne probleme gegee het het ek belowe ek sal vir haar ‘n swangerskapsessie doen as dankie vir al hul ondersteuning en hulp!   Ek het die dag baie saam hulle geniet en glo my as ek se dat klein Lia, hul dogtertjie, diep in my hart ingekruip het met haar sterk persoonlikheid en dat sy haarself kan besig hou.

Geniet die foto’s saam met my!!

xxx

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Facebookpinterestinstagram

One Comment

  1. 2011/10/14

    Ek het gedink ek het al die mooistes gesien!! Jy het jouself oortref! Baie dankie!!

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.