Posted by on 2013/04/28 in Lifestyle | 2 comments

 DeAnna_Sandri_en_Johan_086 (Large)

Ek het al baie paartjies wat die stunningste verhouding met mekaar het afgeneem, maar dink Sandri en Johan het so ‘n spesiale oop, rein, spontane, eerlike en liefdevolle verhouding met die wêreldse respek vir mekaar.  Hulle is baie gemaklik met mekaar en daar is geen aansit of voorgee nie – hulle is wie hulle is.  Mens kan ‘n myl ver sien dat Sandri baie veilig by Johan voel en daarmee saam dat hul baie lief is vir mekaar.  God is ‘n groot deel van hul verhouding en daarom kan dit seker nie anders as wat ek hierbo genoem het nie.  Die sessie, wat ek by Deltapark gedoen het, was gekenmerk deur lag, lag en nogmaals lag.  Johan is ‘n ware nar en hy weet net hoe om Sandri so spontaan moontlik te laat lag – soos meeste van die foto’s getuig.  Hul het besluit om ‘n piekniek te hou om hul shoot mee te begin.

Hulle tweetjies trou een van die dae en kan nie wag om hul troue af te neem nie.

Ek het ook al Sandri se sussie, Anéy, se matriekafskeidfoto’s geneem so rukkie terug en jy kan dit hier sien.

Sandri se grimering is deur Ilana van Cosmetiek gedoen en dink dit pas haar verskriklik mooi.

xxx

Sandri maak vrek mooi foto’s en kan nie wag om haar op hulle troudag te sien nie – enige fotograaf se droom…

DeAnna_Sandri_en_Johan_002 (Large)

 

DeAnna_Sandri_en_Johan_004 (Large)

 

DeAnna_Sandri_en_Johan_010 (Large)

 

DeAnna_Sandri_en_Johan_012 (Large)

 

DeAnna_Sandri_en_Johan_014 (Large)

 

DeAnna_Sandri_en_Johan_021 (Large)

 

DeAnna_Sandri_en_Johan_023 (Large)

 

DeAnna_Sandri_en_Johan_025 (Large)

 

DeAnna_Sandri_en_Johan_026 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_031 (Large)

 

 DeAnna_Sandri_en_Johan_035 (Large)

 

DeAnna_Sandri_en_Johan_037 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_043 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_045 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_047 (Large)

DeAnna_Sandri_en_Johan_048 (Large)

 DeAnna_Sandri_en_Johan_052 (Large)

 

 DeAnna_Sandri_en_Johan_054 (Large)

 

DeAnna_Sandri_en_Johan_058 (Large)

 

DeAnna_Sandri_en_Johan_062 (Large)

 

DeAnna_Sandri_en_Johan_068 (Large)

 

DeAnna_Sandri_en_Johan_069 (Large)

 

DeAnna_Sandri_en_Johan_071 (Large)

 

DeAnna_Sandri_en_Johan_077 (Large)

 

DeAnna_Sandri_en_Johan_080 (Large)

 

DeAnna_Sandri_en_Johan_083 (Large)

 

 

 

Facebookpinterestinstagram

2 Comments

  1. 2013/04/28

    Dis pragtig!! Troue gaan nog mooier wees!!

    • 2013/04/30

      baie, baie mooi!

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.