Posted by on 2012/05/23 in Lifestyle | 1 comment

   

23 May 2012 – Vanaand moet ek net hierdie pragtige foto’s van Petra post!  Ek moet net…

24 May 2012 – Ek dink ek is baie bevoorreg omdat ek van die mooiste kliënte het.  Petra is na my verwys deur een van haar vriendinne sodat ek haar portraits vir Sarie Voorbladgesig van die Jaar kompetisie kon neem.  Gewoonlik gesels ek eers ‘n bietjie met hulle sodat ek hulle soortvan beter kan leer ken, wat dit makliker maak om te weet met watter tipe kliënt ek te doen het, maar kyk, toe ek en Petra eers aan die gesels raak het ons tweetjies nie ‘n einde gehad nie 🙂

Sy is so ‘n stunning mens en sy het dit vrek maklik gemaak om stunning foto’s van haar te neem.  Ek dink as ek haar die heel dag kon afneem het ek dalk.

Geniet haar mooi foto’tjies!

xxx

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Facebookpinterestinstagram

One Comment

  1. 2012/05/24

    STUNNING!!!!!! Sjoe, daar is min mensies so mooi soos jy, vriendin!!!

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.