Posted by on 2012/11/15 in Lifestyle | 2 comments

Odette en Phillip trou einde November by Makiti en ek kan nie wag vir hulle troue nie.  As daar een ding is wat my hart baie bly maak is as ek vir ‘n paartjie vra om iets te doen sodat ek ‘n sekere foto kan neem, ek hulle vra om dit ‘n paar keer te doen en hulle so bereidwillig is om weer en weer te doen tot ek gelukkig is.  Hierdie twee was vet pret en ek het elke oomblik van hul verlowingsessie by Wits Universiteit geniet. 

Odette jy gaan ‘n pragtige bruid maak en sien uit daarna om julle spesiale dag vas te vang!

xxx

 

 Een van my gunsteling foto’s van Odette!  Kan nie wag om te sien hoe sy gaan lyk met die troue nie!!

 

 

 

 

 

 

 Het darem die bloeisels ook gekry!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Odette kan darem so lekker lag!

 

 

 

 

 

 Ek hou baie van hierdie foto van Odette!

 

 

 

 

 

Facebookpinterestinstagram

2 Comments

  1. 2012/11/15

    Wow Juanette, die foto’s het regtig stunning uitgekom! Vreeslik baie dankie vir al jou moeite en harde werk, jy is ‘n ou sterretjie. Ek is mal oor ons foto’s

  2. 2012/11/15

    Sjoe,die pics is gorgeous!!! Lyk of julle soveel fun gehad het met die shoot 😉 Absoluut beautiful xxx

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.