Posted by on 2014/04/11 in Lifestyle | 0 comments

DeAnna_Lizalle_en_PJ_077 (Large)

Lizalle en PJ het so ‘n goeie chemie tussen hulle dat ek omtrent nie vir beter foto’s kon vra nie.  Ek het hulle by Deltapark in Linden ontmoet en kon nie vir beter lig gevra het nie.

Ek het Lizalle by haar suster, Elouwdi, se troue verlede jaar ontmoet en was sommer uit my vel van opgewondenheid toe sy my later in die jaar vra om ook haar troufotograaf te wees.  Lizalle en PJ is baie gemaklik voor die kamera wat enige fotograaf se werk soveel makliker maak.  Ons het ‘n hele paar keer lekker gelag en hulle was gewillig om na al my mal idees te luister en te probeer.

Hulle tweetjies is intussen getroud en ek kan nie wag om hul ongelooflike mooi troufoto’s met julle te deel nie.  Hou hierdie spasie dop!

xxx

DeAnna_Lizalle_en_PJ_002 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_003 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_016 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_019 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_022 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_027 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_028 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_036 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_037 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_039 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_043 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_045 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_047 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_055 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_059 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_063 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_066 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_070 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_071 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_074 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_079 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_082 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_086 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_088 (Large)

DeAnna_Lizalle_en_PJ_092 (Large)

Facebookpinterestinstagram

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *