Posted by on 2013/03/13 in Lifestyle | 4 comments

DeAnna_Karin_en_Burger_117 (Large)

Ek wou baie graag ‘n fotosessie by Pretville gedoen het en het die geleentheid gekry toe Karin en Burger instem dat ons hulle verlowingsessie daar kon doen.  Ons het sommer baie vet pret gehad en al het ek nie die fliek gesien nie, kon ek ook net dink dat die akteurs dit baie moes geniet het om op die oulike stel die fliek kon verfilm.

Karin en Burger trou in April by Makiti en ek dink na hulle verlowingsessie by Pretville is dit iets waarna ek baie uitsien.

Geniet die foto’s so baie soos ek geniet het om dit te neem!

xxx

 DeAnna_Karin_en_Burger_006 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_008 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_010 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_012 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_022 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_025 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_028 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_032 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_039 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_044 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_045 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_052 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_054 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_060 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_062 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_073 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_076 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_081 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_084 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_085 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_088 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_093 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_098 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_099 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_103 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_104 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_105 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_106 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_109 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_121 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_111 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_112 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_119 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_120 (Large)

 

DeAnna_Karin_en_Burger_114 (Large)

Facebookpinterestinstagram

4 Comments

  1. 2013/03/13

    Juanette! Nou is ek eers opgewonde oor die troufoto’s wat jy van my en Burger gaan neem! Hierdie foto’s is pragtig! Sien een van die dae!

  2. 2013/03/13

    Sjoe Karin en Burger, julle foto’s is pragtig. Kan nie wag vir troufoto’s nie.

  3. 2013/03/13

    Stunning foto’s!Dit lyk of dit sommer vet pret was, kan nie wag vir trou foto’s nie!

  4. 2013/03/13

    Die foto’s is baie mooi! Mooi gemaklik en ontspanne.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.