Posted by on 2016/04/07 in Lifestyle | 0 comments

DeAnna_Eileen_Studio_007 (Large)

 

En hierdie is die een van die mees amazingste shoots wat ek tot nou toe gedoen het.  Dit was ook die eerste formele strobe studio shoot wat ek gedoen het.  Ek het die idee van die agtergrond by ‘n ander fotograaf gesien en wou dit baie graag self probeer. En ek dink dit het goed gewerk!

Ons het drie “looks” gedoen.  Van natuurlik, na donkerder en toe die “skull candy face”.  Eileen is een van my beste vriendinne en dink ons het haar lewensreis in al 4 uitrustings baie goed uitgebeeld.  Sy het as ‘n pragtige mens die laaste paar jaar baie seer deurgemaak net om as ‘n sterk vrou ander kant uit te stap.  Ek is so opgewonde oor waar sy haarself nou bevind en al die nuwe herinneringe wat sy nou kan maak.  Sy is ‘n plesier om mee te werk en het als probeer wat ek voorgestel het.  Dankie my vriendin dat jy geduldig was en soveel moeite met die shoot gedoen het. Jy het ‘n baie spesiale plekkie in ons harte en sien uit na nog baie kuiers saam met jou.

Baie dankie aan Hollywood Costumes, Krugerdorp, wat ons uitgehelp het met die fantastiese mooi bril wat ons met die tweede steampunk deel van die shoot kon gebruik het.

Haar grimering is deur Natasha van HMA Make-up Artistry gedoen en waardeer haar moeite baie!

xxx

DeAnna_Eileen_Studio_008 (Large)

DeAnna_Eileen_Studio_011 (Large)

DeAnna_Eileen_Studio_012 (Large)

DeAnna_Eileen_Studio_013 (Large)

DeAnna_Eileen_Studio_015 (Large)

DeAnna_Eileen_Studio_017 (Large)

DeAnna_Eileen_Studio_019 (Large)

DeAnna_Eileen_Studio_022 (Large)

DeAnna_Eileen_Studio_025 (Large)

DeAnna_Eileen_Studio_028 (Large)

DeAnna_Eileen_Studio_031 (Large)

DeAnna_Eileen_Studio_036 (Large)

DeAnna_Eileen_Studio_039 (Large)

DeAnna_Eileen_Studio_043 (Large)

DeAnna_Eileen_Studio_056 (Large)

DeAnna_Eileen_Studio_062 (Large)

Facebookpinterestinstagram

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *