Posted by on 2018/01/09 in Fitness | 0 comments

Is hierdie nie die mees wonderlikste foto’s nie?  Nie net het Tanya elkeen daarvan vervolmaak nie maar die halfvoltooide saal maak elke foto net nog beter.

Toe ons die sessie bespreek het het ek ‘n sekere look ingedagte gehad en sy het uit haar pad gegaan om daaraan te voldoen. Tanya se ma het spesiaal vir ons die romp gemaak en ek kon nie vir beter gevra het nie.  Die foto’s praat vir hulself.

Tanya is altyd ‘n plesier om voor die kamera te hê.

xxx

 

 

 

Facebookpinterestinstagram

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *