Posted by on 2018/01/09 in Fitness | 0 comments

As daar een ding is wat my opgewonde maak oor hierdie shoot is dit Bernice se rooi hare, dis nou buiten vir haar pragtige oë en mooi glimlag. Sy het die mooiste hart en is ‘n mamma wat aan die MoniqueFit uitdaging deelgeneem het, gewen het en daarna saam my geshoot het.  Sy was nog nooit gemaklik in haar lyf nie en alhoewel sy opgeëindig het om hierdie nuwe liefde vir die fiksheid verder te vat en uiteindelik einde verlede jaar as bikinimodel op die verhoog deel te neem, het sy haar nuutgevonde selfliefde so mooi met hierdie shoot gewys. Mens kan die selfvertroue sommer aanvoel uit haar foto’s.

Ek dink sy verdien ‘n applous vir al haar harde werk.

xxx

 

 

 

 

Facebookpinterestinstagram

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *