Posted by on 2014/03/13 in 50 Shades of Boudoir | 0 comments

 DeAnna_Fifty_Shades_of_Boudoir_Twenty b (Large)

 

Juanita is so gemaklik in haar eie vel soos ek so min vrouens voor my kameralens al gesien het.

Al was daar senuwees het sy dit goed weggesteek en sommer vir my die mooiste foto’s gegee!

Sy is stylvol, klassiek en elegant en glo my as ek sê dat ek vrek mooi foto’s van haar geneem het.

Ilana van Cosmetiek het Juanita se grimering gedoen en dit het haar pragtige gesig so mooi gekomplimenteer. 

Geniet hierdie foto!

xxx

 

 

Facebookpinterestinstagram

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.