Posted by on 2013/10/29 in 50 Shades of Boudoir | 0 comments

DeAnna_Fifty_Shades_of_Boudoir_Twelve Annemie (Large)

Ek is in ‘n baie bevoorregte posisie as ek net dink aan al die mooi vrouens van wie ek al boudoirsessies gedoen het.  So was Annemie nie anders nie.  Met haar ongelooflike mooi blou oë en donker hare het sy my laat wonder of sy nie maar eerder ‘n model moes gewees het nie.  Nie net is sy pragtig van buite nie, sy is net so mooi van binne.  Annemie was my twaalfde Fifty Shades of Boudoir sessie en sy is een van daardie mense wat jy net oor en oor kan afneem!  

Ilana van Cosmetiek het weer haar towerstafie kom swaai en soos gewoonlik het sy wondere verrig. 

xxx

 

Facebookpinterestinstagram

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.