Posted by on 2013/10/04 in 50 Shades of Boudoir | 0 comments

 DeAnna_Fifty_Shades_of_Boudoir_Seven c (Large) 

Melissa was my sewende Fifty Shades of Boudoir sessie en ek is nie seker ek het die regte woorde om haar sessie te kan beskryf nie, maar ek gaan probeer.  Sy is so ‘n pragtige mensie, en ek sê mensie want sy is so klein en fyn, maar vrek dinamies.  Sy het haar voetjies plat op die aarde, maar droom groot drome.  Sy het haar eie besigheid, sy is ‘n ontwerper, begin nadat sy besluit het om nie vir die res van haar lewe modelwerk te doen nie, alhoewel ek dink sy maar kon.  Sy was so gemaklik voor die kamera en dit het in haar foto’s gewys.  Sy het tot ‘n modelwerkaanbod gekry nadat sy van haar foto’s op Facebook gaan post het – ek dink dit is nie net vir haar nie maar vir my ook ‘n groot kompliment!

Melissa se grimering is deur Ilana van Cosmetiek gedoen en weereens was dit onverbeterlik!

xxx

Facebookpinterestinstagram

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.