Posted by on 2014/03/12 in 50 Shades of Boudoir | 0 comments

       DeAnna_Fifty_Shades_of_Boudoir_Nineteen c (Large)

Sjoe, ek het so baie om oor Karien te sê dat ek nie weet waar om te begin nie.  Ek ken haar al van laerskool af en ons het saam groot geword al is sy ‘n paar jaar jonger as ek.  Soos meeste vrouens is sy al deur diep waters, maar ek glo dit is wat haar die mooi vrou maak wat sy is.  Nie net is sy ongelooflik mooi nie, sy het ‘n hart van goud en is ‘n fantastiese goeie ma vir haar klein kabouter, Joshua. 

Ons het al meer as ‘n jaar terug hierdie shoot beplan en uiteindelik tyd daarvoor gekry en sommer verlore tyd opgehaal met ‘n goeie kuier tydens die shoot.

Karien se grimering is deur Ilana van Cosmetiek gedoen en weereens wys Karien se grimering wat gebeur as Ilana haar towerstaf swaai.

xxx

Facebookpinterestinstagram

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.