Posted by on 2013/05/03 in 50 Shades of Boudoir | 0 comments

DeAnna_Fifty_Shades_of_Boudoir_Five (Large)

Petro is my vyfde Fifty Shades of Boudoir shoot en vandat ek haar portrait shoot vir Sarie Voorbladgesig van die Jaar foto’s verlede jaar in Mei geneem het het ons al begin gesels oor haar boudoir shoot.  Ek het van die begin af vir haar my idee van die veld shoot vertel en sy was  toe al gaande oor dit.  Met hierdie shoot het ek ook die reëls van die Fifty Shades gebreek deur ‘n hele post van haar shoot te doen.  Gaan lees gerus meer oor die shoot daar!

Petro se grimering was deur die wonderlike Ilana van Cosmetiek gedoen!  Ons kon nie vir beter gevra het nie!

xxx

 

Facebookpinterestinstagram

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.