Posted by on 2014/01/18 in 50 Shades of Boudoir | 0 comments

DeAnna_Fifty_Shades_of_Boudoir_Fifteen (Large)

Ek dink Chanel se gunsteling spreekwoord sê absoluut genoeg van wie sy is en waarom ek so graag ‘n fotosessie van haar met haar awesome tattoos wou hê.  Ek was sommer dadelik mal oor haar borrelende persoonlikheid en liefde vir die lewe.  Sy is ‘n sprekende voorbeeld dat mens niemand op hul beeld moet veroordeel nie, want soos haar liggaam net ‘n doek is vir die mooiste tattoos, maak ongelooflike mooi foto’s.  Ek mag darem ‘n vol post van haar foto’s doen en kan nie wag om dit met julle te deel nie.  Hier is solank my Shade Fifteen foto om julle nuuskierig te maak vir wat kom!

Die fantastiese Ilana van Cosmetiek het Chanel se grimering gedoen en ek kon nie vir iemand meer spesiaal gevra het om hierdie avontuur van my met Chanel saam ons te deel nie.

xxx

Facebookpinterestinstagram

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.