Posted by on 2014/02/06 in 50 Shades of Boudoir | 0 comments

DeAnna_Fifty_Shades_of_Boudoir_Eighteen c (Large)

Mej. H het my gekontak nadat ek haar vriendin, Annemie, se Fifty Shades of Boudoir shoot gedoen en sy die foto’s gesien het.  Haar e-pos was so hartroerend en ek het geweet ek het baie om te vermag met hierdie shoot.  Terwyl die oulike Ilana van Cosmetiek haar grimering gedoen het kon ek sommer sien sy stress erg hieroor, maar het ook geweet wat ek moes doen om haar te laat verstaan hoe pragtig sy is. 

Soos ek die foto’s deurgewerk het na die shoot het ek vir haar ‘n paar sneak peeks gestuur en elke keer het ek ‘n boodskap gekry wat lui dat sy nie kon glo dis sy en dat sy trane in haar oë het oor haar foto’s – en daarmee weet ek ek het bereik met haar wat ek wou..ek het die mooi in haar vasgevang.  En mooi is sy mooi!  Geen twyfel!

xxx

Facebookpinterestinstagram

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.