Posted by on 2013/10/04 in 50 Shades of Boudoir | 0 comments

 

DeAnna_Fifty_Shades_of_Boudoir_Eight Esti b (Large)

Esti was my agtste Fifty Shades of Boudoir sessie en is die niggie van een van die eerste pragtige vroutjies waarvan ek ‘n boudoirsessie gedoen het.  Ek was aangenaam verras deur Esti se selfvertroue.  Sy weet wie sy is en weet waarnatoe sy oppad is.  Sy weet wat is belangrik in die lewe en dit het duidelik uitgekom tydens die fotosessie.  Sy was so stylvol en vroulik en ek lief sulke sessies.  Sy was ook bereid om enigiets te doen om ‘n “anderste” tipe foto te kry – veral toe ek haar op ‘n tafel laat sit vir ‘n paar foto’s.  Stunning foto’s!! 

Esti se grimering is deur Ilana van Cosmetiek gedoen en het vrek mooi by haar gepas.  Dit het haar sterk gelaatstrekke gekomplimenteer!

xxx

 

Facebookpinterestinstagram

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.