Marcelle en Charl se DIY troue het op hul familieplaas net buite Ventersdorp plaasgevind en as ek sê dat dit ‘n fantastiese troue met vrek baie detail was, moet ek amper jok, want ek dink nie daar is enige woorde om al die mooi te beskryf nie. Die dag toe ek vir Marcelle en haar...
Fifty Shades of Boud...
posted by Juanette
Petro is my vyfde Fifty Shades of Boudoir shoot en vandat ek haar portrait shoot vir Sarie Voorbladgesig van die Jaar foto’s verlede jaar in Mei geneem het het ons al begin gesels oor haar boudoir shoot. Ek het van die begin af vir haar my idee van die veld shoot vertel en sy was ...
Sandri en Johan | Ve...
posted by Juanette
Ek het al baie paartjies wat die stunningste verhouding met mekaar het afgeneem, maar dink Sandri en Johan het so ‘n spesiale oop, rein, spontane, eerlike en liefdevolle verhouding met die wêreldse respek vir mekaar. Hulle is baie gemaklik met mekaar en daar is geen aansit of...
Petro | Boudoir met ...
posted by Juanette
Al vandat ek Petro se portraitfoto’s vir Sarie Voorbladgesig van die Jaar kompetisie geneem het het ons al hierdie boudoir shoot beplan. Ek het vir haar my ideale boudoirsessie verduidelik en sy was dadelik te vinde daarvoor. Die groot uitdaging was net om ‘n private plek...
Jemma Benn | Newborn...
posted by Juanette
Jemma’s mom, Mareli, works with me and I was so excited when she asked me to do Jemma’s newborn shoot. As with the previous newborn shoot, I am still no baby photographer, but think we really got amazing photos of her when she fell asleep. The pouty mouth in most of her...
Tarina en Cobus | Ve...
posted by Juanette
Ek het vir Tarina en Cobus deur haar niggie, wie se troue ek die afgelope Saterdag afgeneem het, ontmoet en is sommer baie opgewonde oor hulle troue. Nie net is hulle tweetjies met hulle voetjies plat op die aarde nie, maar hulle is soveel pret saam en het vir geen van my idees nee gesê...
Karin en Burger | Ve...
posted by Juanette
Ek wou baie graag ‘n fotosessie by Pretville gedoen het en het die geleentheid gekry toe Karin en Burger instem dat ons hulle verlowingsessie daar kon doen. Ons het sommer baie vet pret gehad en al het ek nie die fliek gesien nie, kon ek ook net dink dat die akteurs dit baie moes...
Fifty Shades of Boud...
posted by Juanette
Mrs. B was my fourth Fifty Shades of Boudoir shoot I did and she was just so awesome. When she arrived at the studio she was so bubbly, don’t know if it was due to all the nerves , but it was so contagious that I ended up being so bubbly. We laughed a lot and got amazing...
Fifty Shades of Boud...
posted by Juanette
Zahné was my third Fifty Shades of Boudoir shoot I did and she was such an amazing model. She is truly gorgeous and think this shot compliments that gorgeousness just enough so that no words or long paragraphs with explanations are necessary. I wish I could post more of her photos to...
William Nathan Hill ...
posted by Juanette
Kyk, ek is geen pasgebore babafotograaf nie en toe Willie en Jolene, wie se swangerskapsessie julle hier na kan gaan loer, vir my vra om ‘n paar foto’tjies van klein William Nathan Hill te neem, meer in ‘n leefstylopset as ‘n oulike babapropopset, het ek die...