Elouwdi and Gustav Wedding | Avianto

Ek het Elouwdi en Gustav se verlowingsessie vroeër vanjaar by Deltapark in Linden afgeneem en het sommer dadelik geweet dat hierdie tweetjies ongelooflike mooi foto’s op hul troue gaan maak.  En ek was so reg.  Die liefde tussen hulle was so voelbaar op hierdie koue koue Wintersdag in Julie by die pragtige Avianto wat vir ons ‘n baie mooi Wintersagtergrond gegee het, maar dink nie ons het eers die koue gevoel met al die mooi foto’s wat ons geneem het nie.

My assistentfotograaf was Eloise wat haar weer goed van haar taak gekwyt het en ook soos gewoonlik goeie geselskap was.

xxx

This Post Has 2 Comments

  1. Elouwdi

    Fantasties mooi! Baie dankie!

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.