Bernice and Oswald | Matric Farewell

Ek dink ek is een van die mees bevoorregte fotograwe ooit.  Ek werk met die mooiste mense!  Toe Bernice en Oswald se pa by my wou weet of ek hul tweeling sal kom afneem voor hul matriekafskeid daardie Dinsdag het ek nooit kon droom dat die tweeling so stunning is nie.  Ek dink Ma en Pa is baie geseën met die tweetjies en jy kon sommer ban die begin af sien hulle het ‘n baie goeie verhouding met mekaar. 

Geniet die foto’s!

xxx

This Post Has 3 Comments

  1. Baie mooi fotos Juanette! Die spul het omtrent elegant gelyk – nou duim vashou jy boek oor ‘n paar jaar elkeen van hulle se troues ook 😉

  2. Jo-anne Engelbrecht

    Hey Juanette , dis rerig vir my net amazing om na die pragtige foto’s te kyk van die paartjies , maar nou wil ek vir jou goeie nuus gee , ek gaan jou beslis huur vir my matriekafskeid die jaar ! Liefde Jo-anne * 😉

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.