Lizette and Dwayne Couple Shoot | Kloofendal Natuurreservaat

Lizette was die tweede prys wenner van die kompetisie waarmee ek my nuwe webbladsy geadverteer het verlede jaar.  Ek ken Lizette al van Laerskooldae af en dit was so heerlik om bietjie op te vang en saam met haar en Dwayne te kuier. 

Ek moet erken dat ek skoon uit die veld geslaan was oor hoe pragtig Lizette regtig is en daarmee saam komplimenteer sy en Dwayne mekaar baie mooi.  Hulle het dit vir my regtig so maklik gemaak om met hulle te werk.

Dit was ook die eerste keer dat ek by Kloofendal Natuurreservaat foto’s geneem het en was baie opgewonde oor hoe pragtig dit daar was.

Geniet hierdie mooi foto’s van die tweetjies soos ek geniet het om dit te edit!

xxx

This Post Has 4 Comments

    1. Juanette

      Dankie Leigh! Waardeer baie!

  1. Riani Labuschagne

    LOVE love love die poses!!! Dit lyk so natuurlik en mens kan sommer sien hoe verlief die tweetjies is 🙂

    1. Juanette

      Dankie Riani! Waardeer dit baie! Xxx

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.