Elri en Frikan | Verloof, Pretoria

Posted by on 2013/07/29 in Lifestyle | 1 comment

 DeAnna_Elri_en_Frikan_052 (Large)

Elri het my in die begin van die jaar, toe ons vir werk in Botswana was, gemail en gevra om my te sien sodra ons terug is.  Met ons eerste ontmoet was my verbasing baie groot om te sien dat ek eintlik haar verloofde, Frikan, ken.  Ons het saam grootgeword in Ogies, alhoewel hulle jonger as ek is, en was vir ‘n lang ruk bure.  Ek was skoon uit my vel, want dit is altyd lekker om mense wat ek ken weer te sien en daarmee saam te mag afneem.  Hulle het my sommer dadelik na ons ontmoeting geboek en toe ons die verlowingsessie doen kon ek sien dat Elri en Frikan ‘n ongelooflike aansteeklike energie tussen hulle het.  Nie net is sy mooi nie, maar het ‘n stunning persoonlikheid en kan verstaan hoekom sy en Frikan mekaar se maats is. 

Met die fotosessie het ons laat middag ‘n paar foto’s voor die kerk waar hulle bly geneem en toe gewag tot dit donker was om “liggies-foto’s” te neem.  Ek dink ek het nog oefening daarmee nodig, maar hou van die idee en gevoel wat ons daarmee gekry het.  Ook wat ek net graag wil noem :-), hulle het die oulikste gemmerkat wat die hele tyd terwyl ons buite in die tuin was met die “liggies-foto’s” soos ‘n mal ding rondgehardloop het.  En as jy self ‘n kat het sal jy verstaan dat dit sy manier was om voor ons af te show.  Ek wou hom sommer opvreet en saam huis toe vat, maar dink Elri en Frikan sou my seker agtervolg het en hom kom haal het.

Hulle gaan ‘n unieke troue hê en ek kan nie meer wag vir dit om in Oktober te gebeur nie.  So hou die website dop na hul troue in Oktober om te sien hoe dit gelyk het!  Gaan pragtig wees, nes die twee mense!!

xxx

 

DeAnna_Elri_en_Frikan_002 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_004 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_008 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_010 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_012 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_013 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_018 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_022 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_025 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_026 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_033 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_034 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_035 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_039 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_042 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_047 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_049 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_053 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_060 (Large)

DeAnna_Elri_en_Frikan_063 (Large)

 

Facebookpinterestinstagram Read More

Elouwdi en Gustav | Verloof, Deltapark

Posted by on 2013/07/03 in Lifestyle | 7 comments

DeAnna_Elouwdi_en_gustav_001 (Large)

Elouwdi en Gustav het so spesiale verhouding en ek het elke minuut van hul e-shoot geniet.  Elouwdi het die mooiste groen oë en ek het gou agterkom watter “look” vir kamera-sku Gustav werk.  Hulle is baie gemaklik by mekaar en dit het bygedra tot die mooiste foto’s.

Hul trou later die maand by Avianto en ek sien vrek baie uit daarna. Die sessie, wat ek by Deltapark gedoen het, was die eerste wat ek in die Winter gedoen het en het ‘n heeltemal ander gevoel gekry as die ander shoots wat ek al daar gedoen het – maar ek hou daarvan. 

Hoop julle sien net so uit na hul troue soos ek.

xxx

 

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_029 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_028 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_027 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_026 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_025 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_024 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_023 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_022 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_021 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_020 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_019 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_018 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_017 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_016 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_015 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_014 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_013 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_012 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_011 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_010 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_009 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_008 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_007 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_006 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_005 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_004 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_003 (Large)

DeAnna_Elouwdi_en_Gustav_002 (Large)

 

 

 

Facebookpinterestinstagram Read More

Tarina en Cobus | Ventersdorp troue, Deel II

Posted by on 2013/07/02 in Weddings | 0 comments

DeAnna_Tarina_en_Cobus_081 (Large)

Hierdie is al Tarina en Cobus se tweede deel van hul stunning troue wat ook op hul familieplaas in Ventersdorp plaasgevind het.  Die eerste deel van hul troue asook hul verlowingsfoto’s was ‘n voorsmakie van die foto’s wat ons tydens hul couple shoot geneem het.  Tarina en Cobus is ‘n baie speelse paartjie en dit het duidelik in hul foto’s gewys.  Ek dink ek en my oulike assistant, Eloise, het soms meer gelag vir die tweetjies as wat ons foto’s kon neem.

xxx

        DeAnna_Tarina_en_Cobus_130 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_129 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_128 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_127 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_126 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_125 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_124 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_123 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_122 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_121 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_120 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_119 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_118 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_117 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_116 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_115 (Large)

Hier moes ons eintlik net silhouette gekry het…maar al het dit nie so lekker gewerk nie het ons vrek lekker vir Tarina en Cobus gelag..

DeAnna_Tarina_en_Cobus_114 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_113 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_112 (Large) DeAnna_Tarina_en_Cobus_106 (Large) DeAnna_Tarina_en_Cobus_107 (Large) DeAnna_Tarina_en_Cobus_109 (Large) DeAnna_Tarina_en_Cobus_108 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_110 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_111 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_105 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_104 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_103 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_102 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_101 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_100 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_099 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_098 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_097 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_096 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_095 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_094 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_093 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_092 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_091 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_090 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_089 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_088 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_087 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_086 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_085 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_084 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_083 (Large)

DeAnna_Tarina_en_Cobus_082 (Large)

 

 

 

 

Facebookpinterestinstagram Read More